About me
Great trainer that is able to explain directions and answer questions with kindness. knowledge and positivity. Dogs and I love the classes.
Wow!!!! Wow!!! ek het geen woorde nie, twee dae na ek my Doberman (bruin) Dexi gekry het, het sy Parvo opgedoen en was vir 2weke in die hospital met groot bederf en natuurlik daarna geen ore, daai was regtig blompotte, wou nie luister het ons gebyt, en en …. Toe hoor ek van Happy Tails en “Oom” Pierre, oom Pierre is van die hemel vir die 4 voetiges gestuur, hy verrig wonders met sy Marie beskuitjies en mooi praat met die woefs en aan die handlers verduidelik hoekom mens n ding sus en nie so doen nie. EK haal my hoed vir hom af hy verrig wonders vir ons almal dankie Pierre vir al jou Geduld en op offering dit word retig baie waardeer.
EN wat ook baie lekker is mens kry elke week jou training as n power point presentation en kan mens lekker by die huis oefen, daar word regtig baie moeite gedoen om klas lekker te maak vir die honde en die mense, elke week iets anders, ek is baie beindruk met die klub en gaan nog vir lank daarbly …………..
Nogmaals dankie aan Pierre en sy vrou
Baie lekker klasse. Pierre is altyd bereid om te help. Hond geniet dit baie en leer ook iets nuuts elke naweek.